Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Skyak67Skyak67
1
16
Skyak67

58 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is baie hardwerkend en probeer altyd my beste. Hou van die natuur en als wat buite gedoen kon word. Dra...

JayDee3074JayDee3074
1
0
JayDee3074

53 - Nigel, Gauteng, Suid-Afrika

Vat die lewe soon dit kom. Hou vam die plaas lewe braai en rugby. Natuurlik lekker musiek. My homde is my kinders

MiablomMiablom
1
10
Miablom

36 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n God fearing woman en werk daagliks om myself teverbeter, ek het n lus vir die lewe. Help mense graag en...

Riaan762Riaan762
1
1
Riaan762

47 - Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Rustig hou van mense te laat lag .Die lewe is n lied maak net seker om al die regte note te sing

Anette1968Anette1968
1
5
Anette1968

57 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is vriedelik en hou van goeie geselskap kuier en n lekker Braai hou van die natuur en om nude dinge te ondek

Jean1984Jean1984
1
1
Jean1984

41 - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Opregte Afrikaanse man wat weet wat Hy Wil he en Baie liefde het Om te gee. Ek soek iemand wat Vir my hart Kan...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025